Modulekode | JMM 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module is gebaseer op kennis en vaardighede verwerf in JMO 220. Die musiekkennis en vaardighede in JMO 220 en JMO 309 word progressief in die Metodiek modules (JMM 330 en JMM 451) toegepas. ‘n Deeglike oorsig van die leerinhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskyf deur die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente is ingesluit. Die bereiking van die voorgeskrewe uitkomste word beklemtoon. Die modules sluit kennis, vaardighede, waardes en gesindheid in wat in die praktyk toegepas word en om die inherente musikaliteit van leerders te ontwikkel en te verryk. Musiekopvoeding is gebaseer op klank en aktiewe betrokkenheid by musiek; derhalwe fokus hierdie module op die metodologie van uitvoerings-gebaseerde aktiwiteite. Die metodologie van musiekopvoeding en koorleiding word geïntegreer. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App